Onskuldige oe in ‘n wereld vol pornografie

Pornografie is vandag so naby soos die selfoon in jou kind se sak… Dis nie meer ‘n kwessie van of nie, maar wanneer, se dr. Gail Dines, ‘n professor in sosiologie en vrouestudies aan die Wheelock College in Boston, Amerika, wat in die studie van pornografie spesialiseer.  Kinders so jonk as agt word aan eksplisiete…
Read more


August 2, 2019 0